'n Aand waar musiek, aanbidding en Kersfees bymekaarkom om die Koning te eer!
Kom beleef 'n besondere Kerssangdiens saam met die Lighuis Band en ons spesiale gaste: Darren Jordaan, Louisa Mentz, Bradley Felkers en die Bergsig Kinderkoor.
Bring jou familie en vriende en kom vier saam die geboorte van die Een oor wie hierdie fees werklik gaan - Jesus Christus, ons Koning!
22 November 2026 | 18:00
Lighuis Christelike Sentrum Despatch