Sherwood Fees 2026 - Christian Events
Share on Facebook

Sherwood Fees 2026

7th November 2026 (Saturday)


Ons jaarlikse Basaar of Fees is om die draai, en ons wil he jy moet die datum solank in jou dagboek merk!
7 November 2026
NG Sherwood Gemeente
Kom kuier saam en geniet 'n dag vol lekker kos, goeie geselskap, familiepret en natuurlik 'n hele klomp Sherwood-gees!
Meer inligting oor die dag, stalletjies, aktiwiteite en alles wat jy kan verwag, volg binnekort!
WIL JY BETROKKE RAAK?
Ons is reeds besig om aan 'n fantastiese dag te beplan met 'n amazing span, maar ons het steeds jou hulp nodig!
Indien jy graag wil help met die beplanning, 'n stalletjie wil beman, iets wil bydra of op enige ander manier betrokke wil raak, kontak gerus vir Ulrich Barnard op 0796928300.

[ More about Sherwood P.E. NG Kerk  ~  Map ] 
Category: Fundraising Events,  General Events, 
[ Back ]   [ Calendar Main Page ]   [ Submit your Christian Event ]